| INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY |
|
ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER OP Sondag, 26 Oktober 2008 vanaf 08:00 tot 18:00 Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op Sondag, 2 November 2008 vanaf 08:00 tot 18:00. Die elektriese toevoer sal onderbreek word na al George Munisipaliteit se klante en die volgende gebiede word geraak: George; Wildernis; Kleinkrantz; Heroldsbaai; Victoiabaai Die Eskom klante van Blanco, Buffelsbaai, Sedgefield, Rheenendal, Wildernis, Karatara en Woodville word ook geraak. Eskom moet onderhoud by hul Blanco and George substasies doen. George Munisipaliteit en Eskom vra verskoning vir enige ongerief. Klante word gewaarsku om alle installasies vir die volle periode as lewendig te beskou aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word. Navrae: George Muni sipaliteit : 044 874 3917 / Eskom: 08600 37566 INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY Sunday, 26 October 2008 from 08:00 to 18:00 Should the outage not take place on the above date, the alternative date for the outage will be Sunday, 2 November 2008 from 08:00 to 18:00. The electricity supply to all George Municipal clients will be interrupted, including: George; Wilderness; Kleinkrantz; Herolds Bay; Victoria Bay Eskoms clients in Blanco, Buffelsbaai, Sedgefield, Rheenendal, Wilderness, Karatara and Woodville will also be affected. Eskom will carry out major maintenance at Blanco and George Substations. George Municipality and Eskom apologise for any inconvenience caused. Customers are warned to treat all electrical installations as live for the full duration of the interruption. Enquiries: George Municipality: 044 874 3917 / Eskom: 08 60037566 |
| < Prev | Next > |
|---|